Nuusbrief 5

As dit ’n mens se werk is om ’n straatveër te wees, moet jy dit beskou as ’n roeping beskou en dan die strate vee met dieselfde passie as waarmee Michelangelo geskilder, Beethoven gekomponeer of Shakespeare geskryf het. Jy moet die strate só skoon hou dat mense en...

Nuusbrief 4

“Wanneer ek terugkyk na die afgelope paar maande waarin ons verskeie emosies ervaar het, is ek so dankbaar teenoor ons Skepper omdat Hy ons getrou gedra en beskerm het.  Ek wil graag vir elke lid van die gemeenskap en elke vriend van die kinderhuis bedank vir hul...

Nuusbrief 3

As jy gewonder het hoe Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom (AKK Nylstroom) die uitdagende tydperk van inperking hanteer, kan jy gerus verder lees wat ons vir jou in die kort en bondige  nuusbrief saamgestel het. Dankie vir jou bydrae tot ons kinderhuis! Elke...

Nuusbrief 2

Inperking, fase 3: 96 dae in isolasie en nog steeds geen idee wanneer ons weer ‘normaal’ sal kan funksioneer nie.In hierdie tydperk is die huisouers gestroop van alle vrye tyd wat hulle normaalweg sou hê en die kinders het meer met hulle huismaats te doen gekry as...